Friday, 24 April 2009

News24 Election Thumbtribe

device: Nokia 6600 Fold

Willem. Ek is so bly dat DA so goed gedoen het. Baie geluk. Ek is net baie teleurgesteld dat al ons afrikaanssprekindes ni di uitslag in afrikaans kon hoor ni. Almal ken ons vi ons x en dan vergeet hulle van ons. DA. Ek het gedink julle so aan ons gedink het. Baie geluk sover. Willem.